Vrouedag Geleentheid. Woman’s Day Event.
Date: From 2017-08-07 to 2017-08-07

Plek: Source, 12 Village lane, Hemel & Aarde Village, Hermanus (Aanwysings) Datum: 7 Augustus 2017 Tyd: 12:00 Die Universiteit Stellenbosch nooi u uit na ‘n eksklusiewe middagete in Hermanus om Vrouedag te vier. Ons gasspreker is dr Ronel Retief, die US se eerste vroue registrateur, wat sal gesels oor ‘n vinnig-veranderende kampusomgewing en waarheen ons oppad is. Kontak: Wena van der Merwe by wvdm@sun.ac.za of +27 21 808 4020
August, 2017
SuMoTuWeThFrSa
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031